Funksies

Maak seker jou volgende funksie of geleentheid word in klas gedoen! Ons fasiliteite is beskikbaar vir enige geleentheid. 

Ons beskik oor die volgende geriewe, fasiliteite en kapasitiet. 

  • Gerieflike sitplek vir 400 mense
  • Vol kroeg fasiliteite
  • Audio/Visual sisteme 
  • VIP Area
  • Veilige Parkering
  • Sentraal Geleë in die Oos-Rand
  • Alle spyseniering behoeftes

Kontak vandag vir Zelri by 084 503 4134 of zelri@wildebeest.live en maak seker jy kom Kuier in Klas by Live@Wildebeest.